Image |
Comment |
| 09/23/2011 11:54:03 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
| 09/21/2011 09:57:33 AM |
Waldo's Bubble Bathby RianBotesComment: Originally posted by herfotoman: Ag, maar jy's oulik! Vrek goed, en 'n glimlag vir die dag daarby. Dankie. |
+ ek ook. Gelukkig is hy darem seker skoon? Groete |
Photographer found comment helpful. |
| 09/19/2011 08:31:39 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
| 09/19/2011 08:29:29 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
| 09/19/2011 08:26:09 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
| 09/19/2011 01:50:29 AM |
Sun Birds by RianBotesComment: Geluk Ingrid, dis jou geduld wat hom sulke mooi fotos laat neem. Geluk Rian, ek het nie by die uitgekom om te stem nie en ek is so jammer daaroor. Groete |
Photographer found comment helpful. |
| 09/19/2011 01:46:55 AM |
September Sun by BrinComment: Congrats. Superb, I absolutely love this. Thank you for sharing it with us. |
Photographer found comment helpful. |
| 09/14/2011 02:13:59 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
| 09/14/2011 02:07:29 AM |
Krypton silicaby herfotomanComment: Ek probeer nie eers meer om so iets te kiek nie. Ek is alewig teen die son in soos jy tereg gese het oor my foto. Daar is net iets magics omtrent die eerste sonstrale. Of dit nou buite is en of dit deur 'n venster val. Die eerste meer as die laaste, is vir my salf vir die siel. Ek sien al die mooi goed dan.
Ek het geen ander beligting anders as my pop up flash nie en dus val ek altyd uit die bus uit as ek iets binnehuis of portret moet neem en omdat ek nooit 'n profesionele fotograaf wil of sal wees nie, gaan ek die nie aanskaf nie. Huidiglik het ek so iemand wat vir my werk en wat al my portretstudies doen en sy is goed genoeg sodat ek nie binne die huis hoef te soek na iets nie. Hiermee het ek lankal vrede gemaak.
Ek hou natuurlik van die kleur in die foto en op die swart maak dit classier. Miskien, en hiervan weet ek bitter min, sou 'n skerm oor die flash dalk gewerk het. Ek het eenkeer 'n foto van binne die huis geneem buite toe en wou detail binne he en moes die flash gebruik maar ek haat die lig van 'n flash en 'n bruin drinkglas, daardie soort wat nie maklik breek nie, voor die flash het 'n groot verandering aan die lig gemaak.
Groete en dankie vir al die comments op my fotos. Ek wens ek het meer tyd gehad om te comment en te vote. Ek vote net my 20% op feitlik al die challenges want dis waarvoor ek tyd het.
Amanda |
Photographer found comment helpful. |
| 09/13/2011 09:33:18 AM |
|
Photographer found comment helpful. |
Home -
Challenges -
Community -
League -
Photos -
Cameras -
Lenses -
Learn -
Help -
Terms of Use -
Privacy -
Top ^
DPChallenge, and website content and design, Copyright © 2001-2025 Challenging Technologies, LLC.
All digital photo copyrights belong to the photographers and may not be used without permission.
Current Server Time: 08/25/2025 07:54:53 AM EDT.