|
O ek kiek die goed altyd, want hulle is so volop hier by ons. Wanneer die son daarop skyn, kry mens die mooiste kleure wat bederf word deur die groen gras waaraan dit kleef. Dis definitief Subtle. Ek het nooit daaraan gedink om dit in bw te doen nie. |