DPChallenge: A Digital Photography Contest You are not logged in. (log in or register
 

DPChallenge Forums >> General Discussion >> Ahoi Sexy
Pages:  
Showing posts 1 - 25 of 59, (reverse)
AuthorThread
05/03/2006 02:59:20 AM · #1
Sien jy is oplyn - Werk jy lekker? Ek het 'n groot Poef. Sien jou foto in die negative scores het my maar met 0.4% gewen.
05/03/2006 03:03:49 AM · #2
Dude... hoekom sal jy vir almal wil vertel jy het 'n groot Poef?

:)
05/03/2006 03:06:01 AM · #3
My Afrikaans is nie te goed nie. Twee en twintag jaar "removed." Ek verstaan wat jy praat, maar my taal is nie te slag.
05/03/2006 03:06:51 AM · #4
Juis om te kyk wie kan afrikaans verstaan - wou eers die meer kras weergawe vd woord gebruik, toe daarteen besluit. My vrou sit by die werk - wou kyk of sy na die forums kyk.
05/03/2006 03:09:04 AM · #5
Ek het lanklaas so lekker gelag in die forums! Tyd vir koffie...
05/03/2006 03:10:32 AM · #6
Sjoe - hier is 'n hele paar afrikaanse dudes hier. Voel snaaks om afrikaans te tik op DPC. Wat dink julle mense vd site?
05/03/2006 03:11:44 AM · #7
Ja ek het jou gekry. Ek het gesien my foto het joune met .4% gewen. Ek is baie bly daaroor om vir `n verandering beter te doen as jy :)
05/03/2006 03:15:09 AM · #8
Lucky first time. Challenge tussen ons twee - Kyk wie kry eerste 'n ribbon - Ons sal net ons challenge moet record - ga so omtrent 30jaar vat voor ons dit ga regkry - Teen daai tyd het ons dalk al vergeet.

Dink ons het 'n hele paar van die oorsese dudes gebaffle met die afrikaans. Klomp vraagtekens reg oor die wêreld.
05/03/2006 03:16:51 AM · #9
Ek kan nie te lank meer hier rond wees nie, ek moet werk. Sien jou later skat!
05/03/2006 03:20:58 AM · #10
Waar sien jy vraagtekens ek sien hulle nie? Jimpearce sien ek is van Arizona in die VSA. I'm glad to see that u can still read Afrikaans after more than 20 years.
05/03/2006 03:22:56 AM · #11
LMAO - vraagtekens - mense wat nie 'n clue het wat aangaan nie. Ook is daar mense wat nou erg na die "Sunny South Africa" verlang. Hier is ons mos free - Geen baggage - als is klaar gerob deur crime.
05/03/2006 03:34:37 AM · #12
BOO
05/03/2006 03:35:17 AM · #13
Originally posted by juanette:

Waar sien jy vraagtekens ek sien hulle nie? Jimpearce sien ek is van Arizona in die VSA. I'm glad to see that u can still read Afrikaans after more than 20 years.

Baie dankie Juanette. Rusty as all get out - but awesome to see everyone in this thread. Maybe an RSA GTG in the years to come? Kruger, Drakensburg, Stellenbosch ... God I miss South Africa.
05/03/2006 03:48:11 AM · #14
Haai julle mense......ek kyk, ek lees, en ek verstaan, al bly ek nou vér van julle af. Ek kan nie meer die taal so vlot praat nie, it's been a while, but I still verstaan alles, so watch out wat sé julle!
PS, Yebo Gogo, ek verlang nog steeds.
05/03/2006 03:48:45 AM · #15
uhhh... what?

;)
05/03/2006 03:49:22 AM · #16
Nee mar dis reg. Laat die taal vloei en die scores bloei...

(Soos myne in die bliksemse Clichè challenge.)

Ek dog ek het 'n wenner maar dink mens maar nie altyd so nie? :)

My voorspellings is dat die SC hierdie thread binnekort gaan be-eindig omdat nie almal kan deelneem aan die gesprek nie.

Maar ons is Suid Afrikaans... is ons mos gewoond daaraan as mense goed wegvat. :)
05/03/2006 04:20:23 AM · #17
Ik kom uit Nederland en ik kan het een heel klein beetje volgen.
05/03/2006 04:26:56 AM · #18
Originally posted by Arti-Elvi:

Ik kom uit Nederland en ik kan het een heel klein beetje volgen.


He he he... ek was twee jaar terug in Amsterdam, en ek kon ook nogal volg, behalwe as daar vinnig gepraat word! My sister is nou getroud met 'n Digter in Nederland, hulle bly daar.
05/03/2006 04:50:17 AM · #19
Nou, dit is wel heel erg grappig ;-)

Zuid-Afrikaanse taaltje taaltje werkt wel een beetje mijn lachspieren :-P
05/03/2006 04:51:07 AM · #20
Haha. Misschien andersom ook wel.
05/03/2006 04:51:50 AM · #21
zou kunnen inderdaad...

goeiemorgen trouwens!
05/03/2006 04:52:35 AM · #22
Jij ook goedemorgen! ;) Het is lente, woehoeee!
05/03/2006 04:54:34 AM · #23
ja lekker! zometeen de tuin maar eens in :D
05/03/2006 04:54:59 AM · #24
wat zou mogelijk zijn?
05/03/2006 04:56:08 AM · #25
dat 't lente is :P
Pages:  
Current Server Time: 04/24/2024 11:17:05 AM

Please log in or register to post to the forums.


Home - Challenges - Community - League - Photos - Cameras - Lenses - Learn - Prints! - Help - Terms of Use - Privacy - Top ^
DPChallenge, and website content and design, Copyright © 2001-2024 Challenging Technologies, LLC.
All digital photo copyrights belong to the photographers and may not be used without permission.
Current Server Time: 04/24/2024 11:17:05 AM EDT.